Skip to content
Suid-Afrika het Suid-Korea met 1-0 geklop om vir die eerste keer in sy geskiedenis die uitkloprondes van die Wêreldbeker-sokkertoernooi te haal. Bafana Bafana, wat weer vir die eerste keer in ʼn Wêreldbeker-toernooi speel sedert Suid-Afrika dit in 2010 aangebied het, is wyd afgeskryf ná sy 2-0-verlies teen Mexiko in die toernooi se openingswedstryd. Bafana Bafana het hierna teruggeveg om ʼn gelykopu...