Skip to content
Vier senior amptenare, wat aan die Ekurhuleni- metropolitaanse munisipaliteit verbonde is, het Donderdag vir die eerste keer in die Germiston-landdroshof verskyn. Imogan Mashazi, voormalige stadsbestuurder, adv. Khemraj Behari, hoof van die departement van regsdienste, Linda Gxasheka, hoof van die departement van menslikehulpbronne en Julius Doctor Mkhwanazi, adjunkhoof van die polisie in Ekurhule...