In T20-wedstryde sorg kolwers dalk vir die vuurwerkvertonings, maar dit is die boulers wat eintlik vir jou wedstryde wen. En in Kagiso Rabada het die Gujarat Titans ongetwyfeld ’n wedstrydwenner in hul elftal.
Die Suid-Afrikaanse snelbouler is een van die voorste boulers in die jongste weergawe van die skatryk mik-en-moker-toernooi en hy het reeds 16 paaltjies teen ’n gemiddeld van net meer as 22 ...
